Siirry suoraan sisältöön
Rosa Brekvis se 40 journeys na Wis-dom
Tallenna

Rosa Brekvis se 40 journeys na Wis-dom

Kirjailija:
pokkari, 2019
afrikaans
Die vertel van Rosa Br kvis se storie-ervarings van om bietjie-pouler te wees, tot die uiteindelike vrede om te kan pas in haarself.Rosa het mentors. Na 'n besoek aan haar sielkundige, besluit sy om alles te s . As 'n person nie s nie bly die vyand in jou kop Rosa, & dan kan jy nie volledig leef nie. So jy bly 'n nie-person met 'n geheim in sy donker plek, & van daai ene kan jy nie weghardloop nie.En dit is wat sy doen, in 40 journeys deel sy haar binne-w reld, sodat sy kan vry kom & weer die lekkerte kan proe van die lewe se musiek.Rosa se Journeys bied wysheid aan soos 'n vriend wat koffie gee, vrygewig & pretensieloos.
Kirjailija
Jo Steenkamp
ISBN
9781671053090
Kieli
afrikaans
Paino
204 grammaa
Julkaisupäivä
16.12.2019
Sivumäärä
146