Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Stoom 18+

5,20 €

Juanita Goosen erf haar ouers se gastehuis in ’n kusdorpie en vind vrede in eenvoud. Viljoen Kleynhans, ryk en gerekend, ervaar die wreedste verraad en vlug blindelings. Hy laat alles agter en kom uiteindelik by Juanita se gastehuis uit. In haar wreld vind hy betowering wat geld nie kan koop nie, terwyl sy ’n hunkering na meer as oorlewing ontdek. Twee vreemdelinge, een dorpie, en ’n passie wat hulle uitdaag om rels te breek. Soms is die lewe wat jy nooit beplan het nie die moeite werd.

ISBN
9781779876447
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.5.2026
Kustantaja
LAPA Publishers