Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Romantiese Komedie

5,30 €

<p>Dikketjies het nie ’n kans nie. Veral nie by Rudolf nie En Marli wil hom so graag hê. Sy begin verwoed draf, sê nee dankie vir alles wat vir haar lekker is, spartel om plankdun te word. ’n Maer, sexy lyfie sal Rudolf se aandag trek. En toe sy maer is, begin Rudolf om haar draai, fluister mooi woordjies in haar oor. En skielik weet sy – dis nie wat sy wil hê nie. Hy’s mal oor haar lyf, maar wat van haar? Neil was reg toe hy haar gewaarsku het – pas op vir Rudolf. As iemand jou liefhet, is dit omdat jy is net soos jy is, mollige lyfie ofte nie.</p>

ISBN
9780799348002
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2010
Kustantaja
LAPA Publishers