Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Nuwe Romanse

5,20 €

<p>Rob Kellerman trek vroue soos ’n magneet na hom toe aan. Almal sê dit gaan nog sy ondergang beteken. Boonop is hy suksesvol en skatryk. Hy maak sy eie reëls en toe hy besluit dat Mia Retief vir hom moet kom werk, was dit ’n fait accompli. Mia is vasbeslote dat sy nié vir hom gaan val nie. Maar sy dink nie daaraan dat sy daagliks in sy teenwoordigheid moet wees nie. En haar uithouvermoë word elke minuut beproef, want Rob is ’n meester in die kuns om werk en plesier te meng.</p>

Kirjailija
Vita du Preez
ISBN
9780799368086
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
6.1.2014
Kustantaja
LAPA Publishers