Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Modern

Kirjailija:
afrikaans
5,20 €

Toe haar oorheersende aanstaande Renske se onderwysloopbaan runeer, bied haar peetma se erflating n nuwe begin. Saam met die huis op Soutbosbaai erf Renske vir Tippie, die optelhond, en die buurman, Rocco du Randt.<br><br>Weens haar vorige ondervinding verwar Renske Rocco se sorgsaamheid aanvanklik met voorskriftelikheid. Maar die troeteldiere dwing hulle toenemend in mekaar se geselskap sodat n gemaklike vriendskap tog ontwikkel.<br><br>Sal hulle betyds besef die lewe is te kosbaar om op misverstande te vermors?

Kirjailija
Bets Smith
ISBN
9781779876386
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.2.2026
Kustantaja
LAPA Publishers