Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Modern

5,20 €

<p>Haar pa het haar geleer: pasop vir mans, pasop dat jy nie goedkoop is nie, jou vertert nie, soos jou ma By Gawie was Marlene veilig. Maar nou is sy sy weduwee. Op drie en twintig. En sy vertrou mense nie. Sy’s bang. Tot Adolf opdaag. Haar bang word vertroue. Sy vertrou Adolf. Erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sy omgee, sy sorg, sy liefde. Tot die verlede hulle inhaal. En dis ’n vernietigende verlede. ’n Berg. ’n Ravyn. Daaroor of daardeur sal sy nie kom nie. Haar woede is te groot. Haar begrip te klein. Sy weet net, wéét net, vir hulle is daar geen toekoms nie.</p>

Kirjailija
Irma Joubert
ISBN
9780799348033
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2010
Kustantaja
LAPA Publishers