Siirry suoraan sisältöön
Roekeloos
Roekeloos
Tallenna

Roekeloos

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Ses jaar gelede het Storm skielik uit Zara se lewe verdwyn, sonder rede of ’n verduideliking. Nou is hy terug en het een ding op die brein: Om vir Zara weer terug te wen en finaal syne te maak. Zara is ’n onafhanklike, standvastige vrou. Behalwe as dit by Storm kom. Vandag is hy die MMA-wêreldkampioen met ’n donker verlede wat sy nie ken nie. Binne die hok is hy ongenaakbaar, sterk, vreesloos, en gevaarlik. Selfs roekeloos. Zara ontmoet ’n nuwe Storm, een wat sy onweerstaanbaar vind. Passie en liefde breek die mure tussen hulle af, en dit lyk tog of dié paartjie kan hoop op ’n gelukkige einde. Maar ’n duisternis hang oor hulle verhouding. Al wat vir Storm oorbly is om te veg vir hulle liefde ... en Zara se lewe.
ISBN
9780639605517
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
29.7.2020
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone