Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Ridder in ’n limousine

Kirjailija:
afrikaans
5,20 €

<p>Kristen Durandt, Hollywood-aktrise, wil ’n loopbaan as argitek in haar eie land begin. Dis waarvoor sy gekwalifiseer is. Toe ’n horde bewonderaars op haar toesak, help die uiters aantreklike chauffeur, Charlie Vermaak, haar om weg te kom. Hy kry vir haar blyplek waar sy onder die oë van die paparazzi uit is en stel haar ook in staat om ’n voorlegging vir die baas van die argitekfirma No Boundaries, Philip Altman, voor te berei. Toe sy agterkom dat Charlie Vermaak en die immer ontwykende Philip Altman dieselfde mens is, keer dit haar hele wêreld op sy kop.</p>

Kirjailija
Dina Botha
ISBN
9780799347999
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2010
Kustantaja
LAPA Publishers