Siirry suoraan sisältöön
Reguit na my hart
Reguit na my hart
Tallenna

Reguit na my hart

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

Saranie de Wet en die padmaker, Maynard Crafford, bots oor sy nuwe bouprojek
in die Roggeveld. Sy moet keer dat bedreigde plantspesies nie deur swaar
masjinerie vernietig word nie; hý wil net sonder inmenging sy projek betyds
voltooi. Hy hou buitendien nie van vroue soos sy nie. Al ry sy ’n Bronco.
Met haar sterk onafhanklikheidsin probeer Saranie ongestoord haar werk doen.
Dit irriteer haar grensloos dat die rooikop haar verskeie kere uit ongemaklike
situasies moet red, onder andere ’n kitsvloed en ’n fratssneeuval. En hoekom
krap dit aan haar dat die man verloof is?

Kirjailija
Nellie Alberts
ISBN
9780639606217
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2021
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
• Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
• Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
• Lukulaite
• Tietokone