Siirry suoraan sisältöön
Reënboogrant Tieners 8: Tienertantrums
Reënboogrant Tieners 8: Tienertantrums
Tallenna

Reënboogrant Tieners 8: Tienertantrums

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Sunette is weer verlief. Sy kan nie glo dat sy haar so oor Pierre verknies het nie. Jaco is die wonderlikste ou wat sy nog ooit ontmoet het … én hy is mal oor haar. Hy het self so gesê. Terselfdertyd het Shani al haar dae om Dolf sover te kry om oor Monique se dood te kom. Hoekom is ouens so stupid? Hoekom dink hulle dis ’n skande om te huil? As hy net kon huil, sal hy al beter voel. Nou vergryp hy hom aan sy pa se drank … en as dit op die lappe kom, is dit weer nag in die Brink-gesin.</p>
ISBN
9780799356236
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
24.2.2012
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone