Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Reenboogrant Maats

Kirjailija:
afrikaans
5,30 €

<p>Shani en Sunette weet sommer daar kom moeilikheid toe Marietjie ’n verwaarloosde rondloperhond huis toe bring. Die hond moet DBV toe en Marietjie se hart is baie seer daaroor … Dan kry Shani uit die bloute ’n baie oulike idee – hulle kan geld insamel vir ’n goeie doel en terselfdertyd ook hope pret hê. Maar dinge loop skeef en kort voor lank is daar groot moeilikheid in die Laerskool Reënboogrant …</p>

Kirjailija
Lize Roux
ISBN
9780799356137
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
18.1.2012
Kustantaja
LAPA Publishers