Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Reenboogrant Maats

5,30 €

Shani is besig om voor te berei vir ’n belangrike oudisie, daarom kom sy nie eens agter dat Rachelle se danige vriendskap met haar dalk moeilikheid voorspel nie. Rachelle is nie daaraan gewoond om verneder te word nie. Sy onthou goed hoe almal gelag het toe sy op Shani se partytjie in die swembad beland het… en sy gaan beslis wraak neem.

ISBN
9780799356090
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
18.1.2012
Kustantaja
LAPA Publishers