Siirry suoraan sisältöön
Reënboogrant Maats 6: Teddie se geheim
Reënboogrant Maats 6: Teddie se geheim
Tallenna

Reënboogrant Maats 6: Teddie se geheim

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Toe Shani die nuus kry dat sy draadjies moet kry, is dit so goed asof sy die doodstraf gekry het. Dink net hoe simpel gaan sy lyk. Geen ou sal naby haar wil kom nie. Haar enigste troos is ’n teddie wat haar ma vir haar van Londen af gebring het. Maar nou hang daar ’n donker wolk oor die teddie ook, want ’n man met baie kettings om sy nek en ’n ponytail is agter die teddie aan. Die man pla Shani die heeltyd oor die teddie – dit is kwansuis vir sy siek dogtertjie. En kyk nou wat het gebeur … Diewe het ingebreek by die Brink-huis, en al wat weg is, is die teddie. Nou wil die polisie haar ma in hegtenis neem … Die nuus is in al die koerante en Shani weet sy sal nooit hierdie skande oorleef nie.</p>
ISBN
9780799356076
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
18.1.2012
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone