

Raff se verjaarsdag
“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
In hierdie boek beplan die diere maats vir Raff ''n verrassings partytjie. Beplan saam met die maats terwyl hulle onderling konkel en Raff van geen sout of water weet nie.
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf.
Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
- Kirjailija
- Francois Keyser
- Kääntäjä
- Elrika Keyser
- ISBN
- 9781507118900
- Kieli
- afrikaans
- Julkaisupäivä
- 23.12.2021
- Kustantaja
- Babelcube
- Formaatti
- Epub - Adobe DRM
- Lue e-kirjoja täällä
- Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
- Lukulaite
- Tietokone