Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Romaanit
  3. Nykyromaanit

Proteus

Kirjailija:
afrikaans
25,70 €

Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as "Umzingeli" (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik - en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf 'n ou vriend, 'n medestryder wat gyselaar gehou word. Maar die "losprys" wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik - 'n hardeskyf met "sensitiewe" inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoe doen om hom te keer. En nou word jagter die prooi. Op 'n "geleende" BMW-motorfiets vat hy die lang pad. Maar hoe verder hy vorder, hoe stywer span die net om hom. Spanning uit die boonste rakke; 'n boek wat geen leser sal kan neersit nie.

Kirjailija
Meyer Deon
ISBN
9780798164795
Kieli
afrikaans
Paino
455 grammaa
Julkaisupäivä
20.11.2013
Sivumäärä
360