Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Jännitys
  3. Dekkarit

Ou bloed

Kirjailija:
afrikaans
16,00 €

Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Keer op keer bevind hy hom in ’n doodloopstraat. Krige het in sy soektog ’n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Venter lei die leser na tonele wat die bloed laat stol, na die donker en droewe wêreld van dwelms en kinderhandel. En ja, daar is ’n vrou, een wat al ’n pad saam met Krige geloop het.

Kirjailija
Peet Venter
ISBN
9780799361575
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.6.2013
Kustantaja
LAPA Publishers