Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Optelgoed is Trougoed

5,20 €

Liam de Wet het vir niks anders tyd as sy jongste boek wat by die uitgewers moet kom nie. Totdat hy vir Maryn Marais bewusteloos in die Drakensberge kry. Maar Maryn wil niks weet van ’n verhouding nie. Sy weet uit dure ondervinding dat mans nie vertrou kan word nie. Veral nie met jou hart nie.

Kirjailija
Nerine le Roux
ISBN
9780799396867
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.1.2020
Kustantaja
LAPA Publishers