Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Op mekaar aangewese

5,20 €

<p>Die pragtige ou Victoriaanse huis waarin Kirsten haar restaurant bedryf, kan hare word – mits sy vir lief neem met die voorwaardes verbonde aan haar erflating: ’n Aangetroude familielid is aangestel word om vir drie jaar oor haar bedryf toesig te hou. En dié man is ’n doring in haar vlees! Sy onthou hom as iemand wat hom nie verwerdig het om eens noemenswaardig van haar kennis te neem nie. Boonop is daar nie ’n tekort aan vroue wat om sy aandag wedywer nie. Asof hy ooit al dié aandag sal prysgee om tot troue te kom. En die man se oë is baftablou en hy doen eienaardige dinge aan haar hart.</p>

Kirjailija
Elsa Drotsky
ISBN
9780799359534
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.2.2013
Kustantaja
LAPA Publishers

Op mekaar aangewese - Elsa Drotsky - E-kirja (9780799359534) | Adlibris kirjakauppa