Siirry suoraan sisältöön
Oor mense en hoop
Oor mense en hoop
Tallenna

Oor mense en hoop

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Daar is gewoonlik hoop. Meyer het onderhoude gevoer met mense wat baie ernstig gestruikel het, hetsy deur eie toedoen, die noodlot of die gemeenskap se blinde vooroordele: ’n kaper, ’n swanger tiener, slagoffers van plaasaanvalle, ’n kleptomaan, gay persone wat nie as mense geag is nie, ’n tikverslaafde se kind, die ma van ’n kind wat as ’n hermafrodiet gebore is, ’n bekende eertydse bankrower, ’n pedofiel wat haar verseker het hy wil regkom, ’n ma wat dolverlief is op ’n veroordeelde pedofiel. In die meeste van hierdie gevalle is daar hoop, of ten minste begrip. In enkele gevalle helaas nie. Maar hoop is ’n realistiese ding, want uitkoms begin by die mens wat kop aan kop met die noodlot gebots het. Iewers is daar iemand wat dit net so moeilik, of moeiliker, as jy gehad het … en daarna weer opgestaan het.</p>
Kirjailija
Rilette Meyer
ISBN
9780799356878
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2013
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone