Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Modern

5,20 €

Kristi irriteer die asem professor Jan Verbeeck uit. Hy verduur haar skaars as joernalis saam in die Drakensberge. Hulle word alleen in die sneeu vasgekeer en te laat besef Kristi hy het reeds onder haar vel ingekruip.

ISBN
9780799349115
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.3.2011
Kustantaja
LAPA Publishers