Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Onwaarskynlike minnaar

5,20 €

Hy is ontoeganklik met granietmondhoeke en ’n hele poolstreek in sy oë. Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir haar. En nou is hy terug met ’n beeldskone verloofde ... en die vreemdste troureëlings waarvan Bianca nog gehoor het. Al die jare was hy haar ouboet, haar ouers se grootmakkind in wie se warmte sy haar kon koester, veilig kon voel. Maar hierdie Henk is ’n vreemdeling, daar’s staal in sy oë. Bianca Malan se besluit dat hy haar nie weer gaan ontwrig nie, is vergeefs. Hy krap haar om, soos geen ander man voor hom kon regkry nie.

Kirjailija
Dirna Ackermann
ISBN
9780799368758
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2014
Kustantaja
LAPA Publishers