Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Onmoontlike mansmens

5,20 €

<p>Dit is vir Karien so belangrik om haar grootworddorpie uit die hande van die genadelose maar onweerstaanbaar aantreklike Hugo te red dat sy instem om met hom te trou. Hy beskou haar egter in dieselfde lig as die gewetenlose vroue wat net sy geld en naam wil inpalm. Haar pa se komplot teen Hugo dra verder by tot die gemors wat haar huwelik is. En om alles te kroon het sy hopeloos lief geword vir haar enigmatiese man … Wanneer sy besluit om nie langer ’n slagoffer te wees nie, maar om te veg vir almal wat sy liefhet, gaan haar oë oop en besef sy waar die liefde eintlik maar die hele tyd gelê het.</p>

Kirjailija
Elize Davies
ISBN
9780799373806
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2015
Kustantaja
LAPA Publishers