Siirry suoraan sisältöön
Onder ’n sterrehemel
Onder ’n sterrehemel
Tallenna

Onder ’n sterrehemel

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Het sy maar die geheim geken van die nag toe Rudolf Dreyer by haar in die grot gebly het. Hy sestien en sy net agt. Maar almal swyg daaroor. Haar pa stuur haar weg kosskool toe. En Rudolf vertrek Engeland toe. En nou, met ’n oorlog op hande, loop Catriona hom weer raak, steeds die man wat haar hart in sy hand hou. Maar hy vermy haar. Van liefde tussen hulle kan daar nie sprake wees nie, glo hy. Hoe kan dit? Hy betaal nou nog die prys vir jare gelede. En hoe kan sy weet wat sy daardie nag verkeerd gedoen het? Bets Smith nooi jou uit om die wel en wee van Catriona Fraser en Rudolf Dreyer saam met haar te volg en te geniet. Onder ’n sterrehemel is die storie van twee dinge wat ’n ingrypende invloed op hul lewe het: Catriona se Skotse pa, Gordon Fraser, wat probeer keer dat ’n verhouding tussen sy dogter en hierdie Boer ontwikkel, en die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog.</p>
Kirjailija
Bets Smith
ISBN
9780799372403
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.1.2015
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone