Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Onblusbare liefde

5,20 €

<p>Lelievlei se dorpsraad het Magda Blom aangestel om ’n fotojoernaal van die dorp saam te stel. Sy is baie opgewonde daaroor, veral omdat fotografie haar passie is. Dis ’n droomopdrag, maar sommer die eerste dag loop dinge verkeerd: Sy gaan neem foto’s van ’n brand en raak in ’n onderonsie betrokke met Tinus Keet, ’n brandweerman. Boonop kom sy gou agter Sebastian Wessels, die redakteur en fotograaf van die weeklikse koerant, is ongelukkig omdat die tender nie aan hom toegeken is nie. Sebastian is nie die enigste vlieg in die salf nie. Op Lelievlei kry sy vir die eerste keer in haar lewe met openlike vyandiggesindheid te doen, en sy weet nie presies wie almal haar so haat nie. Is Tinus nie dalk ’n draadsitter wat tegelykertyd met haar én die vyand heul nie?</p>

Kirjailija
Elise Keyter
ISBN
9780799359664
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2013
Kustantaja
LAPA Publishers