Siirry suoraan sisältöön
1. Kirjat
2. E-kirjat ja äänikirjat

Om te Vlieg

5,20 €

Veg, vlug of vlieg?
Meriet vlug uit Upington om te ontsnap van die hartseer van haar mislukte
huwelik en kry werk op ’n wynplaas in die Paarl. Maar haar tyd op die plaas
word versuur deur ’n gesofistikeerde Kapenaar in die kantoor. Die wynmaker,
daarenteen, voel blykbaar net in die koue, steriele kelder tussen die wynvate
tuis. Dis gek om aangetrokke te voel tot só ’n man.
Boonop is alles nie pluis met die eienaar van die landgoed nie en Meriet moet
fyntrap om nie haar eie toekoms op die spel te plaas nie.

Kirjailija
Jeanette Stals
ISBN
9780639606095
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
20.6.2021
Kustantaja
LAPA Publishers