Siirry suoraan sisältöön
Oervallei
Oervallei
Tallenna

Oervallei

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

3. OERVALLEI - OERWOUDVALK REEKS


Die Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met ’n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel.  Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.


 In hierdie derde verhaal van die Oerwoudvalk reeks red die Valk vir Aztec Calder uit die kake van ’n leeumannetjie.  Die ylende Calder het nog kort voor sy dood gemompel van ’n verlore vallei in Afrika, oermense en diere en ook van ’n geselskap blankes wat daar vasgekeer is. Deur Aztez Calder se voetspore te volg, ontdek die Valk spoedig die verlore vallei. Net daar verloor hy al byna sy lewe teen ’n vlieënde oerdier.


 Die Valk kry verder ook te doene met Dinosourusse en verskillende oermens stamme.  Gevaar dreig om elke hoek en draai en nie lank nie of die Valk verneem dat as mens jou self eers in hierdie verlore vallei bevind, jy nooit weer lewendig daaruit kom nie...


#OerwoudvalkReeks

Alaotsikko
'n Klassieke Aksie-avontuurreeks, Boek 3
Kirjailija
A.P. Du Plessis
Toimittaja
A.P. Du Plessis
ISBN
9781928498421
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
24.9.2025
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone