Siirry suoraan sisältöön
Nommerpasdeksel
Nommerpasdeksel
Tallenna

Nommerpasdeksel

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Die man langsaan wil by haar intrek ... June verkoop droomhuise aan jong families, maar sy weet self geluk kan nie tussen vier mure vasgevang word nie. Sy sukkel sedert haar man se dood om vir haar en haar tienerdogter, Keira, ? tuiste te skep en het haar eie geluk opsy geskuif. Totdat sy vir sexy Scott Hunter, die bekende televisieaanbieder, in ? kroeg ontmoet. Sy reisprogram is nie verniet so ? sukses nie. Daai hartlikheid en sjarme voor die kamera is nie aangeplak nie. Om nie van sy oorredingsvermoë te praat nie. Voor sy kan keer, trek sy na die perfekte huis vir haar en Keira én die verleidelike Scott is haar buurman ...
Kirjailija
Cecilia Nortje
ISBN
9781776351961
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.3.2022
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone