Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Nombulelo en die Mot

3,90 €

Nombulelo is baie lief vir haar Gogo se stories oor die diere wat in die bos woon, maar sy is te bang om soontoe te gaan. Wanneer Gogo sterf, moet Nombulelo haar moed bymekaarskraap om Gogo se magiese mot op ’n reis deur die bos te neem. Dit is ’n verhaal van liefde, verlies en die ontdekking van innerlike krag.

Kirjailija
Susie Dinneen
ISBN
9781485900191
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2016