Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Terveys ja elämäntapa
  3. Eläimet ja luonto

Niquito, Die Tuinierhond

2,80 €

''n Weggooihondjie en ''n liefdevolle kind. ''n Perfekte vennootskap. BOEK01

''n Kinderverhaal wat die vriendskap tussen ''n klein hondjie en die blomme in die tuin van sy huis, uitbeeld. Wanneer Niquito besef dat miere is wat sy vriende aanval, sal hy enigiets doen om die vernietigende insekte weg te hou, en sy pragtige rose van insekbyte te red. Die verhaal handel oor emosies soos vriendskap, ywer en respek tussen vriende en strek verder as die storie om die harte van klein lesertjies aan te raak.

Kirjailija
Dill Ferreira
Kääntäjä
Dill Ferreira
ISBN
9788835451877
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
10.5.2023
Kustantaja
Tektime
Sivumäärä
74