Siirry suoraan sisältöön
’n Wolf in skaapsklere
’n Wolf in skaapsklere
Tallenna

’n Wolf in skaapsklere

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poësie op die tong van sprekers lê. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak.<br>In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees vol vrees, 150 idiome byeen – elkeen geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, en met ’n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar ’n lys met nóg idiome en verklarings agter in die boek. Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind. Dié boek sal help verseker dat idiome van vroeg reeds ’n tuiste in die mond van jong sprekers kry, en dat dié pragtige skat van Afrikaans behoue sal bly.</p>
Alaotsikko
En ander Afrikaanse idiome
Kirjailija
Kobus Galloway
ISBN
9781776092161
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2017
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone