Siirry suoraan sisältöön
’n Hart wat pas
’n Hart wat pas
Tallenna

’n Hart wat pas

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Die liefde en warmte van die Steyn-gesin waarvan Sabella deel geword het toe haar broer met hulle dogter getroud is, is nie iets wat sy ken nie. Sy het hoë mure om haar hart en baie slotte aan haar voordeur om seker te maak sy is veilig en kry nie weer seer nie. Alles verloop seepglad totdat Hardus Steyn, ’n hartebreker en wingerdboer, haar soen. Hardus is ’n man wat dinge wil doen, probleme oplos en sy geliefdes beskerm en help. Trou en kinders kry was egter nog nooit deel van sy toekomsplanne nie. Totdat hy vir Sabella Morkel soen.Skielik het hy ’n hart gekry wat by syne pas, maar is hy bereid om al sy plannete verander ter wille van liefde?
Kirjailija
Elsa Winckler
ISBN
9781776352302
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.8.2022
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone