Siirry suoraan sisältöön
''n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart
''n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart
Tallenna

''n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

E-boek aanvullend tot Die Reis van die Dapper Hart, ? finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid.

Wat moet jy as ouer doen om jou kind te help om alles wat met die egskeiding op hulle afgekom het te hanteer?

Waaroor gaan Die Reis van die Dapper Hart en hoekom is dit so geslaagd?

Hierdie boek is ? ouergids tot Die reis van die dapper hart, ? selfhelpboek vir kinders wie se ouers skei. Dié noodsaaklike gids bied alles wat ? ouer behoort te weet en doen terwyl hul kinders deur Die Reis van die Dapper Hart werk. Dis kort en kragtig en dek:

  • Hoe om ? veilige ruimte te kweek vir jou kinders sodat hulle nie bang sal wees om teenoor jou oop te maak nie; waarbinne hulle hul emosies kan verwerk
  • Hoekom emosionele intelligensie so belangrik is vir die herstelproses
  • Praktiese maniere om kommunikasie tussen jou en jou kinders te fasiliteer en te verbeter
  • Hoe om enige wanopvattings wat gedurende en ná die egskeiding opgeduik het te hanteer
  • Hoe om die geestelike by die genesingsproses te betrek aan die hand van die Bybel
  • Wanneer om professionele hulp in te roep

Wees deel van die oplossing, deel in jou kinders se genesingsproses en beweeg saam vorentoe.

Alaotsikko
Ondersteuning vir gesinne wat egskeiding ervaar
Kirjailija
Natalie Knox
ISBN
9781999349950
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
12.8.2023
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone