Siirry suoraan sisältöön
’n Broodjie vir die liefde
’n Broodjie vir die liefde
Tallenna

’n Broodjie vir die liefde

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p><b>Genomineer vir die 2021 ATKV-Veertjie vir romanse</b>Comine Verbeuk is lelik in die steek gelaat deur ? man. Daarom aanvaar sy die werk om op ’n afgesonderde plaas naby George ? skrywer met sy manuskrip te help. Dit is die perfekte plek om die spoke van die verlede te begrawe, haar kop skoon te kry en mans finaal af te sweer.<br>Die mense op Seekamee herinner Comine egter aan ? tyd toe sy ook gelukkig was, voor haar ouers se dood en voor Len se verraad. Boonop lyk Sven soos ’n Noorman, noem haar Twiggy en veroorsaak ’n meteorietstorting in haar binneste wanneer hy ’n vertrek binnestap. Hy is stug, streng en allergies vir vroue.<br>Miskien is daar tog ’n storieboek-einde vir die twee van hulle?</p>
Kirjailija
Rina Cilliers
ISBN
9780639605425
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.10.2020
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone