Siirry suoraan sisältöön
Mynie Speel met Vuur
Mynie Speel met Vuur
Tallenna

Mynie Speel met Vuur

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Mynie Steffens bely in haar eie woorde sy is ’n selferkende braaiverslaafde en kook al sedert sy 10 jaar oud was, op die vuur! “Alles smaak soveel beter as dit op die vuur gaargemaak word,” sê sy. “Ek soek altyd enige moontlike verskoning om ’n indrukwekkende, dag lange braai te reël.” Danksy die ervaring wat sy oor reis en braai opgedoen het tydens haar TV-kosmaakprogram “Speel met vuur”, asook deur spyseniering vir private braaigeleenthede, het Mynie besluit om haar idees verder te voer. Die resultaat is hierdie kookboek van braaiproe-spyskaarte – die beste braaivermaak ooit. Mynie nooi jou om pret te hê elke keer as jy braai, met alles van spyskaarttemas en smaaklike (dikwels onkonvensionele) resepte tot gepaste musiekspeellyste en prettige feite! Hetsy jy dus ’n braaigroentjie is of jouself as ’n braaikenner beskou, sluit gerus aan by die partytjie en leer nuwe truuks op Mynie se manier.
Kirjailija
Mynie Steffens
ISBN
9781432311315
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.9.2021
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone