Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

My ouma is ’n rock-ster

Kirjailija:
afrikaans
9,40 €

Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ’n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te hê nie, soos wat Rikus uitvind toe ’n skurk probeer om sy ouma te ontvoer”¦

Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9780799362640
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
2.8.2013
Kustantaja
LAPA Publishers

My ouma is ’n rock-ster - Jaco Jacobs - E-kirja (9780799362640) | Adlibris kirjakauppa