Siirry suoraan sisältöön
My Ma is Wonderlik
My Ma is Wonderlik
Tallenna

My Ma is Wonderlik

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

In hierdie aangrypende slaaptyd storie, beskryf ''n dogtertjie waarom haar ma wonderlik is. Ons sien hoe sy deur haar dag gaan, met die warmste gevoel oor haar ma.

Haar Ma weet altyd hoe sy voel en kan help met enige probleem. Ma kan die moeilikste vlegsel maak en breukdele verduidelik; Ma help haar om op te staan in die oggend en druk haar styf vas as sy hartseer is.

Met pragtige illustrasies en ''n boodskap waarmee almal kan vereenselwig, is dit ''n perfekte boek vir kinders en hul ma''s.

ISBN
9781525959936
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
5.1.2023
Kustantaja
KidKiddos Books
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone