Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat
  3. Tietokirjat

My hart is vol graffiti

Kirjailija:
afrikaans
9,40 €

<p>Lara het die perfekte ou. Michael bring gereeld vir haar blomme skool toe. Sy glimlag sal enige tandarts laat straal van trots. En almal voorspel hy gaan oor twee jaar hoofseun wees. Die enigste meisie in die skool wat nie van hom hou nie, is haar beste vriendin, Vanessa. Maar dan moet Lara en Vanessa ’n artikel vir ’n tienertydskrif skryf. Die onderwerp is: Graffiti: kuns of krimineel? En hulle paaie kruis met dié van ’n regte graffitikunstenaar wat hulle aan ’n opwindende, geheimsinnige skemerwêreld bekend stel. Skielik is Lara in twee geskeur. Aan die een kant is daar Lara-wat-nooit-die-skoolreëls-oortree-nie-en-altyd-’n-A-kry. En aan die ander kant is daar Lara-wat-net-een-keer-wil-voel-hoe-dit-voel-om-op-’n-skateboard-te-ry-of-skelmpies-’n-gebou-met-spuitverf-te-bespuit …</p>

Kirjailija
Tania Brink
ISBN
9780799351392
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
24.11.2011
Kustantaja
LAPA Publishers