Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

My hart as pand

5,30 €

Isabella loop met hierdie geheime liefde vir haar baas by ’n groot maatskappy. Haar stories en haar liefdesgedigte vir hom sal hy nooit sien nie. Dit lê veilig op haar geheueskyfie – ook op haar rekenaar, maar dit kan mos maklik uitgewis word. Dan loop dinge lelik verkeerd in die maatskappy en Isabella, word afgedank. En dit is nie sommer ’n afdanking nie. Sy loop onder die man aan wie haar hart behoort se tong deur! Maar Isabella laat haar nie onderkry nie. Sy sal haar eie onderneming op die been kry. As sy net hierdie man uit haar hart kan kry en haar hart weer heel.

ISBN
9780799361599
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2013
Kustantaja
LAPA Publishers