Siirry suoraan sisältöön
Moord op Griekwastad
Moord op Griekwastad
Tallenna

Moord op Griekwastad

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Dit was die moorde wat Suid-Afrika in 2012 geskok het.Laat een middag in die slaapdorpie van Griekwastad versprei die nuus soos ’n veldbrand: daar was ''n moord by die Steenkamp-plaas. Deon, Christel en die jong dogter Marthella is vermoor. Klein Don is ongeskonde.Die dorp is vir eers in skok. Verdagtes word gesoek en boere vorm kommandos om te soek vir die voortvlugtendes.Maar soos die stof gaan lê, vorm ''n ander prentjie. ''n Jong, wit seun word verdink van die moord. Hy word aangekla. En so skeur Griekwastad in twee: die wat glo dat die jong seun wel kon moord pleeg, en die wat glo dat die polisie fout gemaak het.Sy vertel hier die storie van Don Steenkamp en die familietragedie wat op die Steenkamps se Naauwhoek-plaas afgespeel het.
Alaotsikko
Die storie van die Steenkamp-treurspel
Kirjailija
Charne Kemp
ISBN
9780624057352
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
15.4.2014
Kustantaja
Media24 Books
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone