Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Mooiste man

Kirjailija:
afrikaans
5,20 €

<p>Hy’s ’n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig. Het Frans dit nie deur en deur bewys nie? Nou is daar weer so ’n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sy wil nie betrokke raak nie, maar as au pair vir Bismarck Nel se dogtertjie, word sy noodgedwonge deel van sy lewe. Hulle het al twee skanse om hulle gebou, met ’n verlede wat albei vir naby kontak laat koes. Sal sy ooit aanvaar dat ’n man soos Bismarck ook eerbaar kan wees; dat nie almal hulle aantreklike gesigte gebruik om vroue te manipuleer nie?</p>

Kirjailija
Dina Botha
ISBN
9780799354171
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.2.2013
Kustantaja
LAPA Publishers