Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Tietokirjallisuus
  3. Uskonto ja henkisyys

Moet Nie Vrees Nie

2,90 €

Vrees is die teenoorgestelde van geloof.  Vrees martel.  God wil hê dat ons geloof in Hom moet hê, in Sy Woorde en beloftes.  Dit is Sy wil vir ons, maar daar is so baie dinge, situasies, teenstanders wat teen dit baklei.  Hierdie is ''n klein maar kragtige boek wat jou sal ophef en op die Woord van God se beloftes laat staan selfs in die gesig van die felste pyle van die vyand of die ergste van situasies.  Moenie vrees nie!  Beweeg aan want die HERE jou God sal jou oorwinning gee!

Kirjailija
Gabriel Agbo
Kääntäjä
Delaney Hall
ISBN
9781071580813
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
19.12.2020
Kustantaja
Babelcube