Siirry suoraan sisältöön
Man in ’n raam
Man in ’n raam
Tallenna

Man in ’n raam

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>In Surene Venter se woonstel staan ’n foto van haar woonstelmaat se broer, Michiel. Hierdie lang, donker plantkundige met sy priemende grys oë is vir Surene die toonbeeld van haar droomman. Saam met sy suster, Tronèl, beplan Michiel ’n navorsingsbesoek aan Golden Gate. Tronèl wil egter liewer saam met haar nuwe kêrel gaan vakansie hou. Wie beter om in haar plek te stuur as haar woonstelmaat, Surene? Sy is immers ’n biologie-onderwyseres met ’n passie vir die plantegroei wat Michiel bestudeer. Michiel se beeldskone meisie, Toinette, gaan egter ook saam. Toinette vind die uitsonderlike omgewing ru en vervelig, maar Michiel lyk te verlief om dit agter te kom. Is Michiel werklik die beeld van ’n man wat Surene gedink het hy is of is hy net nog ’n man wat sy hartspassie sal verruil vir die aandag van ’n vrou?</p>
ISBN
9780799359459
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2016
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone