Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Romaanit
  3. Eroottinen kirjallisuus

Malhuis

12,00 €

<p>Helena Harmse is ’n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by ’n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroeë op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit dié optrede uit ’n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper – ’n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee – die sleutel tot haar troebel verlede?<br>Namate Helena se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel ’n kraaines van vergrype, liefde en wraak.<br>Anel Heydenrych se Malhuis is ’n uitdagende, eroties-sielkundige riller.</p>

Kirjailija
Anel Heydenrych
ISBN
9781485903451
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.3.2016