Siirry suoraan sisältöön
Maanschijnbaai 2: Nan & Jeannie
Maanschijnbaai 2: Nan & Jeannie
Tallenna

Maanschijnbaai 2: Nan & Jeannie

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Die Calitze het alles op Maanschijnbaai kom verander. Almal weet teen dié tyd hulle is slette, maar is hulle nie dalk boos ook nie? Daar is selfs sprake dat hulle kan toor, want hoe anders verduidelik mens dat al wat ’n man is vir hulle val? Kyk maar hoe het Sue die arme Zach betower. En Jo vir Saul. Maar die ergste is die geliefde dominee Gideon wat skielik handomkeer ’n ander mens geword het. Het dit iets te doen met Nan se magte? Of dalk met Jeannie se betrokkenheid by daardie sekte? Hoekom anders het die oulike Ieg op vlug geslaan? En nou wil Jeannie boonop ’n restaurant oopmaak en toorkos bedien.</p>
Kirjailija
Chanette Paul
ISBN
9780799357790
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.10.2012
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone