Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Luna Skitterster word gered

10,70 €

<p>Om na ’n nuwe dorp en ’n nuwe skool te trek is nooit maklik nie, maar vir die skaam Nea is dit nog moeiliker. Dalk is Keisha se verjaarsdagpartytjie tog ’n nuwe begin – veral toe sy sien Keisha hou net so baie van eenhorings soos sy! Terwyl hulle wegkruipertjie speel, ontdek Nea ’n geheime tonnel in die tuin … en deur die tonnel, in die middel van ’n magiese woud, is ’n eenhoring wat vassit in die modder!<br>Sal Nea en Keisha vir Luna, die eenhoring, kan red … en maats word in die proses?</p>

Kirjailija
Peti Troskie
Kuvittaja
Bronwyn Webb
ISBN
9780637004473
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
15.4.2024
Kustantaja
LAPA Publishers