Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Lorna en die professor

5,30 €

<p>Lorna huur ’n woonstel by die ongelooflik aantreklike professor Arno Retief en raak onmiddellik op hom verlief. Sy is egter lugtig vir mans, want het Dewald haar nie soos ’n warm patat vir ’n ander meisie gelos nie? Sy besef haar kanse om Arno se hart te wen is maar skraal, want die een beeldskone vrou na die ander daag by sy huis op, en vir nog ’n Dewald-episode sien sy nie kans nie. Dan is daar Adriaan wat in haar belangstel, maar sy reputasie is ver van onkreukbaar, en skielik wil Dewald haar ook terughê…Al wat Lorna wil weet, is of haar droomman Arno haar ook sal liefkry…</p>

ISBN
9780799379389
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.5.2016
Kustantaja
LAPA Publishers