Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Liefde vir ’n cowboy

5,30 €

Ami is New York se gunstelingstouterd, Brad is die goue seun van Country-musiek. Hul Las Vegas-troue is ’n skandaal, maar hulle moet voorgee om verlief te wees om hul families te beskerm. Maar Ami beleef by Brad iets wat sy gedink het nie meer bestaan nie – liefde sonder voorbehoud.

Kirjailija
Didi Potgieter
ISBN
9780799391022
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.11.2018
Kustantaja
LAPA Publishers