Siirry suoraan sisältöön
Liefde met ’n uitklophou
Liefde met ’n uitklophou
Tallenna

Liefde met ’n uitklophou

5,00 €
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Met haar besige beroep as ’n paalfiksheidsinstrukteur, stel Shaylyn nie in ’n verhouding belang nie. Sy en Cameron, die uiters aantreklike eienaar van die vegklub oorkant haar studio, stamp nie net koppe nie, maar beland ook saam in die vegkryt. Shaylyn dra swaar aan die laste van die verlede. Sy is die voog van haar gestremde suster en het die verantwoordelikheid om haar teen hulle wrede verlede te beskerm. Sy leer egter vinnig in die oë en arms van Cameron dat nie alle mans dieselfde is nie.Die spoke van die verlede stap ook saam met Cameron. Hy besef gou dat Shaylyn sy hart met een hou verower het en sal enige iets in sy vermoë doen om haar te beskerm. Maar ’n misverstand ruk hulle uitmekaar en moet Shaylyn kies tussen haar eie geluk en haar suster se veiligheid. Gaan sy toelaat dat die verlede en dreigende vrees ’n toekoms saam met Cameron verwoes? Of gaan die liefde hierdie keer ’n uitklophou slaan?
Kirjailija
Felicia Snyman
ISBN
9781776358953
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.2.2023
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone