Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Liefde is genoeg

Kirjailija:
afrikaans
5,20 €

<p>Tharina Enslin word op haar troudag voor die kansel laat staan. Om die vernedering en hartseer te oorkom, reis sy na Positano, ’n romantiese dorpie aan die Amalfi-kus in Italië.<br>ek by die intriges van die Malans: Hugo, ’n beeldhouer en die eienaar van die gastehuis waar sy tuisgaan; sy losbolbroer, Gideon; en Hugo se verloofde, die beeldskone Isabella Rossi. Die onderstorminge en geheime tussen hulle lei nie net tot lewensgevaar vir<br>Tharina nie, maar bring haar ook nader aan haar lotsbestemming soos wat die ou sigeunerin op die piazza vir haar voorspel het. En uiteindelik ook nader aan aan die liefde.</p>

Kirjailija
Rika Cloete
ISBN
9781776356850
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.6.2022
Kustantaja
LAPA Publishers