Siirry suoraan sisältöön
1. Kirjat
2. Lasten- ja nuortenkirjat

Leer my lees Vlak 5 (Skooluitgawe)

2,50 €

DIE BOEKE

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun.

Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.

Titels in Vlak 5:

LML (Vlak5)11: Tippie gaan kamp (Skooluitgawe)

LML (Vlak5)12: Tippie speel kleilat (Skooluitgawe)

LML (Vlak5)13: Tippie word n held (Skooluitgawe)

LML (Vlak5)14: Tippie kry nuwe toks (Skooluitgawe)

LML (Vlak5)15: Tippie leer brei (Skooluitgawe)

LML (Vlak5)16: Tippie maak n grap (Skooluitgawe)

LML (Vlak5)17: Tippie en die verlore beursie (Skooluitgawe)

LML (Vlak5)18: Tippie gaan fliek (Skooluitgawe)

LML (Vlak5)19: Tippie gaan winkel toe (Skooluitgawe)

LML (Vlak5)20: Tippie se droom (Skooluitgawe)

ISBN
9780637010597
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
29.8.2025
Kustantaja
LAPA Publishers